Building a Pool with the Locals in New Crossroads, Cape Town, South Africa.
Building a Pool with the Locals in New Crossroads, Cape Town, South Africa.
Building a Pool with the Locals in New Crossroads, Cape Town, South Africa.
Maar om die draai, langs die kerk, het Teun Castelein en sy assistent Motswai nou 'n kleinerige tydelike swembad gebou, omring deur goue botteldoppies. "Dit was een van die eerste dinge waaroor mense met my gepraat het - dat hulle droom van 'n swembad," se Castelein. "More kom die brandweer hierheen," se Schoenmakers, "om die swembad vir die eerste keer vol te tap. Die Eerste Apostoliese Kerk het aangedui dat hy moontlik hierna die swembad sal oorneem. Om mense in te doop." Die Burger 03/11/06
Building a Pool with the Locals in New Crossroads, Cape Town, South Africa.
gLike
GHETTO POOL

Ghettopool

Teun Castelein
Social Dreamer Amsterdam, Netherlands